billionphotos-829657

Burial Policies In South Africa

All You Need To Bury A Loved One Properly

Het jy 'n begrafnispolis nodig?

Elke persoon in Suid-Afrika het 'n begrafnispolis nodig, die rede is simpel. Dit het te duur geraak om selfs 'n geliefde te begrawe. Daar is soveel mense wat spyt is dat hulle nie lankal 'n polis uitgeneem het nie. Onthou, om iemand te begrawe kos baie meer as om iemand te veras. Jy moet net weet wat die persoon wil hê. Meeste mense wil nie veras word nie, en dan moet daar gedink word aan die grond se koste, die kis, blomme en soveel meer. Dit alles saam kos al 'n arm en 'n been.

Daarom, kry vandag vir jou en jou gesin, selfs familie, 'n begrafnispolis. Dit gaan jou 'n klein bedrag per maand kos, maar definitief die moeite werd wees wanneer 'n geliefde weggeneem word en daar vir hom/haar 'n ordentlike begrafnis gereël wil word.

Kry kwotasies op die blad, dit is die maklikste!!!

Begrafnis polisse

Kliek Op Die Prentjie Vir Pryse

quote
Life is short, and it's up to you to make it sweet.
~Sarah L. Delany